Skool Vir Talente: Derdie Periode Monsterspore
.N$230.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!
Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken dit daar is ‘n monster op die eiland?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798185028 |
| GTIN | 9780798185028 |


.
GR von Wielligh
Tertius Janse van Rensburg
.
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Leesgids: Lukas Bou n Superkar
Speurder Sammi
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Briewe Van Mieliepit 