Skool Vir Talente: Derdie Periode Monsterspore
.N$230.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!
Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken dit daar is ‘n monster op die eiland?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798185028 |
| GTIN | 9780798185028 |


.
Jaco Jacobs
GR von Wielligh
David Walliams
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Die Otters 5: Fietstoer
Grootboek 4: Reg Vir Die Dag
Die Otters 2: Koshuisstreke
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels 