Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
.N$130.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Lea se ma is ‘n veearts en haar pa is ‘n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!
Lea het drie probleme.
1. Iets of iemand is besig om die uile dood te maak.
2. Daar is ‘n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp.
3. Hazel en Nikita stel meer in die cool nuwe restaurant belang as om vir Lea met die diere te help!
Lea stel saam met haar ma en pa ondersoek in om die uile te probeer red. Gou-gou kom hulle agter: die uile, muise en die restaurant is dalk alles deel van dieselfde probleem….
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780639604183 |
| GTIN | 9780639604183 |


Johann van Zyl
Jaco Jacobs
Tertius Janse van Rensburg
Jaco Jacobs
Elf Dae In Parys
Sabina
One Direction In My Pocket Slipcase
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Laaste Lewe
Mara
The Call Of The Wild
Die Teenoorgestelde Is Net So Waar
Wyse Woorde Vir Klein Hartjies
Secret Seven: Collection 3 