Aksieheld Austin 3, Onheil Van Skedelbaai
Fanie ViljoenN$190.00
29 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ‘n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ‘n ongeluk, iemand probeer Ewald met ‘n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ‘n reusehaai wat in die baai rondwem. Dan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799393132 |
| GTIN | 9780799393132 |


Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
.
Jaco Jacobs
Inkommers
Ja Kleuter: Aktiwiteits En Gebedsboek
Jy Kan Die Wereld Verander
Tippie Write And Wipe: Visual Perception
Tippie Ontdek, Leesboek 2
My Reenboogboek 2
Sandi And The Salty Seadogs
50 Vrae Oor Hoe Om Die Planeet Te Red
Magical Creatures
Rower Hotsenplots
Super Sticker Book
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
Davel Vroue 7: Fleur
Knorrige Kwêvoel
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
My Eerste Boek Oor Syfers
Dierestories 3
Kieng Pong
KJV My Promise Bible - Pink Floral
Zackie Mostert Omnibus 2
The Spiritual Growth Bible
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Dierestories 2 