Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Wayne SmitN$290.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie studiegids is ‘n uitbreiding van die bundel Blinkertjies in Pa se baard, wat spesiaal vir die laerskole se kwartaal 3 letterkundeprojek saamgestel is. Die volkleur A4-grootte werkkaarte met baie visuele elemente is gereed om net so in die klas te gebruik. Daar is terminologie vir elke genre, vrae en antwoorde, woordeskatuitbreiding, woordspeletjies, analises van die tekste, en voorbeelde van verskillende opdragte vir die letterkundetaak. Met die bundelsen gids kan onderwysers al die genres deur die loop van die jaar behandel. Alles is opgestel aan die hand van die vereistes van die KABV.
Die volledig uitgewerkte assesserings vir elke genre, saam met die studiegidse se werkkaartformaat is nommerpas vir onderwysers. QR-kodes gee toegang tot skrywersbiografië, – foto’s en vele meer, wat mettertyd aangevul sal word.
| Book Author | Wayne Smit |
|---|---|
| EAN | 9781776358526 |
| GTIN | 9781776358526 |


.
Liesl Janse Van Rensburgh
Hilary Cawood
Alles-in-Een
African Wildlife Quiz Book
A Squash And A Squeeze
Stories In Die Wind
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop
Oorlewingsgids Vir n Prinses
Farm Killings In South Africa
Daddy's Little Girl
Tippie LML, Aktiwiteitstel 1, Vlak 2
Tippie, LTR, Activity Set 4, Level 1
Tippie Does Maths, Level 1, Boxset 