Jy Kan Die Wereld Verander
.N$250.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park, plastiekwaterbottels op die strand, ‘n oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om ’n verskil in die wêreld te maak.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798181730 |
| GTIN | 9780798181730 |


.
Fanie Viljoen
.
Fanie Viljoen
African Wildlife Quiz Book
A Squash And A Squeeze
Stories In Die Wind
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop
Oorlewingsgids Vir n Prinses
Farm Killings In South Africa
Daddy's Little Girl
Tippie LML, Aktiwiteitstel 1, Vlak 2
Tippie, LTR, Activity Set 4, Level 1 