Zoem: Avontuur Op n Eiland
.N$170.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op ’n eiland saam met ’n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637001793 |
| GTIN | 9780637001793 |


.
Fanie Viljoen
Crystal-Donna Roberts
David Walliams
Little Princess: I Want Snow
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Hoendervleis
Magic Treehouse 6: Afternoon On The Amazon
My Ouma Is n Rock-Ster
Because I Love You So Much
Leesgids: Perseus 