Ys
Rudie Van RensburghN$310.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder.
Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe.
En dan is daar die man met Die Drang . . . en sy kettingsaag. Ysingwekkende oomblikke wag op Kassie en Rooi.
| Book Author | Rudie Van Rensburgh |
|---|---|
| EAN | 9780795801501 |
| GTIN | 9780795801501 |


Rika Cloete
Eleanor Baker
Malene Breytenbach
Dibi Breytenbach
Verleiding Van Eva De Winter
Baby's First: Baby Animals
BFG Gloriumptious Sticker Book
Soos n Diep Waterkuil
First Stories: Treasured Stories
Pieces Of Ourselves
Bridgerton 8: On The Way To The Wedding
Ys
The Best Of Me
Die Dood Van Rachel April 