Hartedief
Rudie Van RensburghN$370.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek.
Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie.
Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys.
Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.
| Book Author | Rudie Van Rensburgh |
|---|---|
| EAN | 9780795802416 |
| GTIN | 9780795802416 |


Chris Karsten
Erla Diedericks
Peet Venter
Malene Breytenbach
Motivational Stickers
Chicken Run: Sticker Activity
Clear Case Rubber Bands
Bath Toy
Middle School Dog Diaries 2, Happy Howl
Ouma Is n Kroek
Bleek Bennie Se Woeste Hoes
English Handbook And Study Guide
Tjoppie En Die Tweeling 