Spooksoene
.N$149.99
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Spooksoene is die verhaal van Micki (Muis) wat deur haar agterbakse vriendin, Roxy, geboelie word. Sy ontvang ‘n geheimsinnige uitnodiging na die hotel op Skimbaai waar haar silwerdoekheld, Voltaire-X, se nuwe riller verfilm word. Micki brand om ‘n rol teenoor Voltaire los te slaan, maar het nie ‘n kans teen die beeldskone Roxy nie. Boonop kom sy gou agter alles is nie pluis in die Spookhotel nie…Hoe oorkom jy ‘n yslike puisie op jou neus, ‘n aanstellerige vriendin en grillerige ligte wat jou snags na kamer 13 lok? Wat is agter die toe deur? En wie is die Sieleslurper? Micki ontmoet vir Aldo, ‘n seun wat vakansiewerk in die hotel doen, en saam beleef hulle ‘n avontuur waarin hulle die spokerige geheim ontrafel. Wanneer Micki uiteindelik van aangesig tot aangesig kom met die Sieleslurper, kan sy haar eie oe nie glo nie.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485304074 |
| GTIN | 9781485304074 |


Zelda Bezuidenhout
De Wet Hugo
.
Fanie Viljoen
Legacy Of War
Onthou Jy Nog
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Who's Sleepy
Perde Omnibus 1
Vlug Van Gister
Speurder Sammi
Star Wars Rebels Activity
My Stand-Up Farm Animals
Maths Basics 4
Lam Ter Slagting
Wereld Van Wolwe 1, Eerste Bloed
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Fractions
Die Waarheid Oor Visvingers 