Ontdek Die Menslike Liggaam
.N$210.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te glimlag en hoe die neus en ore binne-in lyk. Die foto’s en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798179560 |
| GTIN | 9780798179560 |


Jaco Jacobs
.
Fanie Viljoen
.
Sprokiesperde 4, Sprankel Die Seeperdjie
Kieng Pong
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Leesgids: Perseus
First Stories: Treasured Stories
Atir En Die Kameelperd
Hoenderdief
Neem Gerus
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Eier
Willem Die Wreedaard
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind 