n Lewe Naby God
Nina SmitN$250.00
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE
God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief.
Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om nader aan God te kom sodat sy Teenwoordigheid vir hulle ’n werklikheid kan word. Belangrike temas wat uitstaan, is onder andere:
• gefokusde tyd met die Woord
• gebed as anker van jou geloofslewe
• betroubaarheid van God se beloftes
• dankbaarheid as uitvloeisel van geloof
• hantering van seer en mislukking in jou verlede
| Book Author | Nina Smit |
|---|---|
| EAN | 9781431623228 |
| GTIN | 9781431623228 |


Nina Smit
Jaco Scholtz
Angus Buchan
Aletté-Johanni Winckler
Dandelion's Dream
Hierdie Is n Boek Oor Monsters
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed
O Monster Moenie My Opeet Nie
Stink 2: The Incredible Super-Galactic Jawbreaker
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
David And The Very Big Giant
Oorlewingsgids Vir n Prinses 