Hokaai, Lulu
Fanie ViljoenN$190.00
26 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek … Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie – ’n ponie! Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan ’n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om ’n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag ’n beroemde modeontwerper te word. Maar dan loop die uitstappie onverwags skeef – en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799389371 |
| GTIN | 9780799389371 |


Fanie Viljoen
.
.
GR von Wielligh
Anderkant Die Blou
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Double Dork Diaries 3
Stories In Die Wind
Regte Egte Rampe
Wie Het Tannie Frieda Opgevreet?
I Spy Island
Orphans Of St Halibuts
101 Vrae En Antwoorde Vir Tieners
Bomani Meerkat: Friendship Feather
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Oorlewingsgids Vir n Prinses
Die Klein Boek Van: Reuserekord
Melo & Friends Activity Book
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Wie's Jy Mnr Slym
Elf Dae In Parys 