Hokaai, Lulu
Fanie ViljoenN$190.00
26 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek … Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie – ’n ponie! Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan ’n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om ’n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag ’n beroemde modeontwerper te word. Maar dan loop die uitstappie onverwags skeef – en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799389371 |
| GTIN | 9780799389371 |


Hennie Aucamp
Marieta Nel
Crystal-Donna Roberts
Marieta Nel
Ben And The Whales
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 5
The Fuzz-Fuzz
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
Tippie LML: Vlak 2, Boek 10
Die Klein Boek Van: Reuserekord
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Strand Toe
Magic Treehouse 6: Afternoon On The Amazon
Z is vir Zackie, Boekpak 1
Wenskat
Ontdek In Afrikaans: Boek 9-10
Ontdek Die Menslike Liggaam
Skooluitstappie
Z Is Vir Zackie: Die Tent-Avontuur
101 Vrae En Antwoorde Vir Tieners
Ickabog
Blabber Mouth And Sticky Beak
Die Klein Boek Van: Skrikwekkende Spoke
Hoezit: My Liggaam
I Spy Island
Hoendervleis 