BB Eksamenhulp: Gee Afr n Kishou Gr 12 HT
.N$210.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Die eksamenoefenboek
- is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.
- bevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas.
- bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.
- sluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 in.
- bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
- is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776072095 |
| GTIN | 9781776072095 |


Liesl Janse Van Rensburgh
Piekfyn
Wayne Smit
.
Go Wild: Sea Turtles
Middernag Fees
Croc and Pickle, Level 1, Book 1, Pickle in Jam
Brave Queen Esther
Hoendervleis
Croc and Pickle, Level 1, Book 5, Let's Make A Mess
Dierestories 4
Pret Met Wiskunde Gr 3
King Mouse
Little Princess: I Want Snow
Die Skool Van Rampspoedige Talente
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Briewe Van Mieliepit
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Trumpeter: Developing Language Skills: Workbook 2
Boerekos, Die Beste Gebak
After Dark In Scurryville
Esio Trot
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
A Russian On Commando
Matt And Mia: Rescue Tom Cat
Stories In Die Wind
Prente By n Uitstalling
Leesgids: My Ouma Is n Rockster 