Alles-In-Een: Lewensvaardighede Gr 1; Onderwysersgids
.N$440.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat
•‘n jaarplan
•die vier kwartaalplanne
•‘n daaglikse rooster en tydskedule vir ‘n week
•die weeklikse werkskedules
•daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke
•wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema
•rympies en liedjies vir elke tema
•‘n CD met volkleurhulpbronne, werkvelle vir ekstra oefening, stories, resepte en musiek.
Aanbeveel vir onderwysers in skole en ouers wat tuisskoolonderrig gee.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775890478 |
| GTIN | 9781775890478 |


Liesl Janse Van Rensburgh
Hilary Cawood
Liesl Janse Van Rensburgh
Camilla Eatwell
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2 