Showing 441–460 of 1876 results

  • 9781869195670 #1. Die Uile 13: In Die GimnasiumCor Dirks

    Die Uile 13: In Die Gimnasium

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle bevind: die leërgimnasium. Hier is die korporaals en luitenante manne om mee rekening te hou. Sal die Uile al die uitdagings,…

  • 9781485306313 #1. Die Uile 14: Vlieg WeerCor Dirks

    Die Uile 14: Vlieg Weer

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die Uile vlieg weer is ’n paar jaar na die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoerskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa…

  • 9781869194505 #1. Die Uile 3: Breuk Onder Die UileCor Dirks

    Die Uile 3: Breuk Onder Die Uile

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: ‘n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe…

  • 9781869194710 #1. Die Uile 6: In Die Verlore StadCor Dirks

    Die Uile 6: In Die Verlore Stad

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ‘n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net…

  • 9781869195496 #1. Die Uile 7: Langs Die LimpopoCor Dirks

    Die Uile 7: Langs Die Limpopo

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Vir ‘n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskopc en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. ‘n Vakansie…

  • 9781869195632 #1. Die Uile 8: By Die SeeCor Dirks

    Die Uile 8: By Die See

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ‘n boot gesmokkel word? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ‘n rustige vakansie…

  • 9781869195649 #1. Die Uile 9: In Die WapadCor Dirks

    Die Uile 9: In Die Wapad

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ‘n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op…

  • book cover template - 2026-02-12t095918.461. Die Verjaardag Koek.

    Die Verjaardag Koek

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Die Verjaardag Koek

  • 9780798181167 #1. Die Versoeking Van Thomas MaasChris Karsten

    Die Versoeking Van Thomas Maas

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin by die…

  • 9780795708824 #1. Die Vertes InZirk van den Bergh

    Die Vertes In

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Duits Suidwes-Afrika, 1905. ‘n Tyd van oorlog en beroering. Die tengerige Siegfried Bock kom as soldaat na die protektoraat om sy staal te wys. Maar hy word gou ontnugter toe hy vergrype aanskou wat hy nie kan vergeet nie. Lisbeth Löwenstein is hier om met ’n man te trou wat sy skaars onthou, ’n setlaar…

  • book cover template - 2026-02-12t111105.312. Die Voeltjie Wat Nie Kon Fluit Nie.

    Die Voeltjie Wat Nie Kon Fluit Nie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Die Voeltjie Wat Nie Kon Fluit Nie

  • book cover template - 2026-02-12t121850.855. Die Voeltjies Se ABC.

    Die Voeltjies Se ABC

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Die Voeltjies Se ABC

  • 9781776351473 #1. Die Vroue Van KosmoslaanElsa Winckler

    Die Vroue Van Kosmoslaan

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel. Ida Scholtz se man en seun is saam in ’n motorongeluk dood en nou bly Claire, haar skoondogter by haar. Marella is ’n prokureur en lewe streng…

  • book cover template - 2026-01-22t113024.804. Die Vrywilligers.

    Die Vrywilligers

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Park, om ’n ambulans na die gevegsfront te stuur. Campbell se dogter, Eleanor, saam met Thomas se dogter, Mary, en hul buurvrou, Martha, sluit aan as verpleegsters.Dr. Campbell se seun, Rory, onderbreek sy mediese studies in Skotland om…

  • 9781869195267 #1. Die Vyfde Skaap.

    Die Vyfde Skaap

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • 9781485311027 #1. Die Waarheid Oor Visvingers.

    Die Waarheid Oor Visvingers

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie kinderverse is ’n kraakvars versfees wat nie probeer korrek of prekerig wees nie. Dis lekker aweregs, subversief en wild. Oupa kry geld vir slegte maniere (ongeskiktheidspensioen) Ouma is ’n koningin want sy kondig aan dat sy op die troon gaan sit. Al…

  • 9780637001359 #1. Die Ware Avonture: Die Amadidas.

    Die Ware Avonture: Die Amadidas

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen…

  • 9780637001335 #1. Die Ware Avonture: Die Swembadmonster.

    Die Ware Avonture: Die Swembadmonster

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense…

  • 9780637002493 #1. Die Woud Van Sneeu En Ys.

    Die Woud Van Sneeu En Ys

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    “ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou … dis misterieus en mooi.” Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim.

  • 9781869195212 #1. Die Wraak Van Knor.

    Die Wraak Van Knor

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor ‘n vergete oupa, wat vroeer ‘n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie,…

End of content

End of content