Die Uile 6: In Die Verlore Stad
Cor DirksN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ‘n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ‘n oog op die buit het. Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ‘n verlore stad en skatte diep in die woestyn?
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781869194710 |
| GTIN | 9781869194710 |


Cor Dirks
De Wet Hugo
Sonel Combrinck
Vita Du Preez
Hans Gee Herklaas Horings
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Siener In Die Suburbs
God's Word Is Great
Met My Honde
Wie De Hel Is Johnny Joubert 