Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7
N$370.00Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7
Showing 801–820 of 1734 results
.Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7
Fanie ViljoenAldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander.
Jaco Jacobs
Jaco JacobsKrok lees boek. Hy is nie vandag lus vir speel nie. Dil is verveeld. Wat kan hy doen? Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees …
Jaco JacobsDil droom daarvan om ‘n verskietende ster te sien. Hy wil graag ‘n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie …
Jaco JacobsDil sien ‘n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, ‘n boom daarin plant … of salk net loer wat daarin is?
Jaco JacobsDie son skyn en die lug is blou. Krok en Dil wil gaan peikniek hou. Hulle gaan met Krok se fiets ry. Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte piekniek?
Jaco JacobsOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om…
Jaco JacobsOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die…
Jaco JacobsDil soek ‘n nuwe naam.‘n Naam wat beter by hom pas. Moet hy ‘n langer naam kies? Of ‘n snaakse naam? Of ‘n naam wat lekker klink? Krok het ‘n plan …
Jaco JacobsDil voel ‘n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ‘n maklike pasiënt nie … Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.
Jaco JacobsDil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats ‘n skip bou. ‘n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees …
Jaco JacobsDil ontdek iets waarvan hy baie hou …Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis …Hy maak selfs ‘n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…
.Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van…
Fanie ViljoenEen van die eerste grafiese romans vir tieners in Afrikaans. Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die…
Madelein RustWat het ’n geheime organisasie en ’n kultus met korrupsie in hoë plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om ’n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek móés word en die modus operandi laat geen…
.Lana is baie opgewonde toe haar gesin ’n pragtige Jack Russell-hondjie aanneem. Maar Rakker is baie woelig en stout. Oral waar hy kom, beland hy in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om Rakker uit die moeilikheid te hou?
.Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie, Rakker, hou van omkrap … Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?
End of content
End of content
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 8, Seemonster
1 × N$50.00
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 7, Dokter Krok
1 × N$50.00
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 4, Net Een Soos Jy
1 × N$50.00
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 3, Krok Op N Fiets
1 × N$50.00
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 9, Kolle Net Waar Jy Kyk
1 × N$50.00
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 10, Ek Gaan Nie
1 × N$50.00
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 2, N Gat In Die Grond
1 × N$50.00 Subtotal: N$350.00 (incl. VAT)