Kuifie 5, Die Blou Lotus
.N$180.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
In Die Blou Lotus word Kuifie na Sjanghai ontbied, maar die boodskapper word vergiftig voor Kuifie uitvind hoekom. Daar gekom, besef hy sy stryd teen die internasionale dwelmbende, met wie ons in Die farao se sigare kennis gemaak het, is nog lank nie verby nie. Gelukkig ontmoet hy die jong Chinees Tjang en saam trotseer hulle baie gevare. Groot is Kuifie se verbasing toe hy agterkom dat die baas van die dwelmbende iemand is wat hy ken …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485312345 |
| GTIN | 9781485312345 |


Jaco Jacobs
Hennie Aucamp
GR von Wielligh
Crystal-Donna Roberts
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
The Other Side
Looking After Hamsters
Lego City: Police Patrol
Three Echoes
Big Bear
Roepman
Vlug Van Gister
Really Big Questions For Daring Thinkers
Rooigety
Star Wars Rebels Activity
Tippie Write And Wipe: Numbers And Digits
Puff The Magic Dragon
Droomvangers
Leesgids: Aksieheld Austin
Elf Dae In Parys
Gruffalo's Child
Terry Denton's Bumper Book Of Silly Stuff To Do 