Klein Plakpoppies: Hondjies
N$160.00Klein Plakpoppies: Hondjies
Showing 801–820 of 1741 results
.
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het…
.
.
Julia DonaldsonPLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS “Kwêvoël sit rustig in haar nes hoog daar bo,met haar grys opwipkuif en haar wakker kraaloë.” Die ander voëls wil graag met haar speel en gesels, maar Kwêvoël wil net uitgelos word.Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwêvoël dat ons almal…
.Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die…
.
.Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7
.Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7
Fanie ViljoenAldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander.
Jaco Jacobs
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…
.Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van…
Fanie ViljoenEen van die eerste grafiese romans vir tieners in Afrikaans. Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die…
Madelein RustWat het ’n geheime organisasie en ’n kultus met korrupsie in hoë plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om ’n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek móés word en die modus operandi laat geen…
.Lana is baie opgewonde toe haar gesin ’n pragtige Jack Russell-hondjie aanneem. Maar Rakker is baie woelig en stout. Oral waar hy kom, beland hy in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om Rakker uit die moeilikheid te hou?
.Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie, Rakker, hou van omkrap … Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?
.Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie.
.Leila is ‘n luiaap wat verkies om dinge stadig te vat. Een aand ploeg ‘n vreemde gedierte deur die oerwoud en haar vriende raak skoonveld! Sy val in die pad om hulle te soek.
End of content
End of content
Leer Uit Die Bybel
1 × N$60.00
Leeus Met Letsels
1 × N$250.00
Learning To Write
1 × N$140.00
Leerderboek Afrikaans Graad R
1 × N$140.00
Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7
1 × N$370.00 Subtotal: N$960.00 (incl. VAT)