Showing 361–380 of 743 results

  • book cover template - 2025-03-27t145458.196. Lana En Rakker4, Die Pajamapartytjie.

    Lana En Rakker4, Die Pajamapartytjie

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. 

  • 9781928446422 #1. Langsame Leila.

    Langsame Leila

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Leila is ‘n luiaap wat verkies om dinge stadig te vat. Een aand ploeg ‘n vreemde gedierte deur die oerwoud en haar vriende raak skoonveld! Sy val in die pad om hulle te soek.

  • book cover template - 2026-01-30t120927.764. Lara Se Nare Prinses HareFanie Viljoen

    Lara Se Nare Prinses Hare

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Lara Se Nare Prinses Hare

  • book cover template - 2025-06-12t155626.187. Laura Se Ster.

    Laura Se Ster

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Laura Se Ster

  • book cover template - 2025-06-12t155348.844. Laura Se Sterrereis.

    Laura Se Sterrereis

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Laura Se Sterrereis

  • 9780799395716 #1. Lea Lief 1, Avonture By Die Akwarium.

    Lea Lief 1, Avonture By Die Akwarium

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die…

  • 9780799397970 #1. Lea Lief 2, Hik Hik Hoera.

    Lea Lief 2, Hik Hik Hoera

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins. Sy en haar maats…

  • 9780639600796 #1. Lea Lief 3, Grypdiewe En Gevaar.

    Lea Lief 3, Grypdiewe En Gevaar

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal…

  • 9780639604183 #1. Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels.

    Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lea se ma is ‘n veearts en haar pa is ‘n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea het drie probleme. 1. Iets of iemand is besig  om die uile dood te maak. 2. Daar is ‘n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp. 3. Hazel en Nikita…

  • 9781776357680 #1. Leesgids: PerseusMarieta Nel

    Leesgids: Perseus

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus – ‘n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!

  • book cover template - 2026-02-16t122933.012. Leeus Met LetselsFanie Viljoen

    Leeus Met Letsels

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Leeus Met Letsels

  • 9781869195236 #1. Leonard.

    Leonard

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Leonard hou van honde. Hy weet alles oor hulle. Hy ken al die soorte en weet of hulle spits ore of slap ore het. Wanneer Leonard se: “Dis nie ’n worshond nie!”, dan is dit ook nie een nie. Natuurlik weet Leonard ook…

  • 9781776356928 #1. LiefdeslesVita Du Preez

    Liefdesles

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy vervreemde vrou, Sally, oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniël te vertel dat sy swanger is. Sal Daniël haar steeds…

  • 9781928446781 #1. Lientjie En Die Vreemde Veer.

    Lientjie En Die Vreemde Veer

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Lientjie En Die Vreemde Veer

  • book cover template - 2025-08-28t122823.308. Liewe Grapste Grapboek 1.

    Liewe Grapste Grapboek 1

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Liewe Grapste Grapboek 1

  • book cover template - 2025-08-28t123127.361. Liewe Grapste Grapboek 2.

    Liewe Grapste Grapboek 2

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Liewe Grapste Grapboek 2

  • 9780798179737 #1. Liewe Heksie 7Verna Vels

    Liewe Heksie 7

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red. 

  • 9780798178969 #1. Liewe Heksie 8Verna Vels

    Liewe Heksie 8

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. 

  • 9781869198213 #1. Lillie Die Heksie By Die Seerowers.

    Lillie Die Heksie By Die Seerowers

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Skip ahooi! Hys die seile! Lillie die Heksie maak ‘n opwindende draai op ‘n regte seerowerskip. Lillie kry dit reg om haar terug in die verlede en tot aan boord die berugte seerowerkaptein Bakkebaard se skip te toor … maar dan loop sy…

  • 9781869199890 #1. Lillie Die Heksie En Die Towerswaard.

    Lillie Die Heksie En Die Towerswaard

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Lillie beland in die skatkamer van ’n beleerde kasteel en soos die noodlot dit wil he, het die inwoners dringend haar hulp nodig. Maar die magtige Swart Ridder laat hom deur niemand keer nie. Sal Lillie hom met ’n towerswaard kan oorwin? En…

End of content

End of content