Showing 21–40 of 60 results

  • .

    Helde Van Suid Afrika 3

    Rated 0 out of 5
    N$75.00

    Ontmoet van ons land se dapperste helde! Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, ’n klein brakkie met ’n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoch Sontonga, wie se…

  • .

    Hoekom Nie

    Rated 0 out of 5
    N$410.00

    Hoekom Nie

  • .

    Hoezit: My Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$145.00

    Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van…

  • .

    Hoezit: Seelewe

    Rated 0 out of 5
    N$145.00

    Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!

  • .

    Jy Kan Die Wereld Verander

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park, plastiekwaterbottels op die strand, ‘n oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen…

  • .

    Kaarte

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

      PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Hierdie kaartboek is veel meer as ’n gewone atlas – dit is ’n visuele fees vir lesers van alle ouderdomme, ryklik versier deur die bekende Mizielinskis. Ontdek grense, stede, riviere en bergpieke, maar ook geskiedkundige plekke, ikoniese mense, belangrike plante en diere, kulturele…

  • .

    Kampioen Reeks: Castor Semenya

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Kampioen Reeks: Castor Semenya

  • .

    Kampioen Reeks: Wayde Van Niekerk

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Kampioen Reeks: Wayde Van Niekerk

  • Jaco Jacobs

    Kan n Walvis Winde Los

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

  • .

    Kinders Se Voëls

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Kinders Se Voëls

  • Fanie Viljoen

    KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies

    Rated 0 out of 5
    N$65.00

    KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies

  • .

    Lewende Planeet Verstaan En Bewaar Biodiversiteit

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke…

  • .

    My Dinosaurus Atlas

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke gelewe het. Maak reg vir…

  • .

    My Eerste Boek Oor Perde En Ponies

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    My Eerste Boek Oor Perde En Ponies

  • .

    My Groot Lofkleuter Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    My Groot Lofkleuter Bybel

  • .

    My Slaaptyd Storiebybel

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   ’n Ouer se dae is propvol dinge wat gedoen en onthou moet word. Ná ’n besige dag is ’n mens dankbaar vir enigiets wat die lewe vir jou makliker maak. My slaaptyd-Storiebybel maak die besluit oor wat om met slaaptyd te lees kinderspeletjies….

  • .

    Ontdek Die Menslike Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te…

  • .

    Ontdek Diere

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die…

  • .

    Ontdek Insekte

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, wat  ‘n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water,…

  • .

    Ontdek Oseaan

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om alles oor die oseaan te leer. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas,…

End of content

End of content