Praktiese Geologie: Fossiele
.N$170.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en studie aan. Die boeke gee lesers ’n briljante insig tot die wetenskap van geologie.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798182577 |
| GTIN | 9780798182577 |


.
Jaco Jacobs
.
Fanie Viljoen
Poster: World Map
Doodsroeper
Bluey: Little Library
Koors
Soos n Diep Waterkuil
Ek Wens Ek Wens
Farm 123
Darkest Minds 4: The Darkest Legacy
Can You See: Little Elephant? 