Showing 101–120 of 230 results

  • book cover template - 2025-03-27t145458.196. Lana En Rakker4, Die Pajamapartytjie.

    Lana En Rakker4, Die Pajamapartytjie

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. 

  • book cover template - 2026-01-30t120927.764. Lara Se Nare Prinses HareFanie Viljoen

    Lara Se Nare Prinses Hare

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Lara Se Nare Prinses Hare

  • 9780799395716 #1. Lea Lief 1, Avonture By Die Akwarium.

    Lea Lief 1, Avonture By Die Akwarium

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die…

  • 9780639600796 #1. Lea Lief 3, Grypdiewe En Gevaar.

    Lea Lief 3, Grypdiewe En Gevaar

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal…

  • 9780639604183 #1. Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels.

    Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Lea se ma is ‘n veearts en haar pa is ‘n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea het drie probleme. 1. Iets of iemand is besig  om die uile dood te maak. 2. Daar is ‘n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp. 3. Hazel en Nikita…

  • 9781776357680 #1. Leesgids: PerseusMarieta Nel

    Leesgids: Perseus

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus – ‘n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!

  • book cover template - 2025-08-28t122823.308. Liewe Grapste Grapboek 1.

    Liewe Grapste Grapboek 1

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Liewe Grapste Grapboek 1

  • book cover template - 2025-08-28t123127.361. Liewe Grapste Grapboek 2.

    Liewe Grapste Grapboek 2

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Liewe Grapste Grapboek 2

  • 9780798179737 #1. Liewe Heksie 7Verna Vels

    Liewe Heksie 7

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red. 

  • 9780798178969 #1. Liewe Heksie 8Verna Vels

    Liewe Heksie 8

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. 

  • 9781869198213 #1. Lillie Die Heksie By Die Seerowers.

    Lillie Die Heksie By Die Seerowers

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Skip ahooi! Hys die seile! Lillie die Heksie maak ‘n opwindende draai op ‘n regte seerowerskip. Lillie kry dit reg om haar terug in die verlede en tot aan boord die berugte seerowerkaptein Bakkebaard se skip te toor … maar dan loop sy…

  • 9781869199890 #1. Lillie Die Heksie En Die Towerswaard.

    Lillie Die Heksie En Die Towerswaard

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Lillie beland in die skatkamer van ’n beleerde kasteel en soos die noodlot dit wil he, het die inwoners dringend haar hulp nodig. Maar die magtige Swart Ridder laat hom deur niemand keer nie. Sal Lillie hom met ’n towerswaard kan oorwin? En…

  • 9781869199906 #1. Lillie Die Heksie En Die Wilde Indiaanavontuur.

    Lillie Die Heksie En Die Wilde Indiaanavontuur

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Ontsteltenis in Bourbontown: as die Drie Tornado’s agter slot en grendel is, kan dit tog net die Rooihuide wees wat die dorpenaars so rot en kaal steel? Sal Lillie en Milla Tortilla agter die kap van die byl kom – of self hul…

  • 9780798181204 #1. Lotta Se Lewe 11, Slange En Hansworse.

    Lotta Se Lewe 11, Slange En Hansworse

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Lotta se klas moet ‘n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh-Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het haar…

  • 9780798166737 #1. Lotta Se Lewe 2, Bendes, Swape En Skape.

    Lotta Se Lewe 2, Bendes, Swape En Skape

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

  • 9780798166768 #1. Lotta Se Lewe 3, Wieg, Wurm, Wieg.

    Lotta Se Lewe 3, Wieg, Wurm, Wieg

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Jippie!Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n ORGANIESE PLAAS vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mallll oor…

  • 9780798177214 #1. Lotta Se Lewe 8, Die Kattekonsert.

    Lotta Se Lewe 8, Die Kattekonsert

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Lotta se beste vriendin Chantelle het ‘n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het ‘n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos ‘n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is ‘n handvol. Lotta probeer…

  • 9780799384505 #1. Max Die Dapper Gorilla.

    Max Die Dapper Gorilla

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike…

  • 9780799345186 #1. Middernag FeesJaco Jacobs

    Middernag Fees

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!

  • 9781776250080 #1. Minki 1, In Die MiddelJaco Jacobs

    Minki 1, In Die Middel

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Minki het twee beste maats – Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die…

End of content

End of content