Lotta Se Lewe 3, Wieg, Wurm, Wieg
.N$220.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Jippie!Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n ORGANIESE PLAAS vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mallll oor DIERE! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . .
Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798166768 |
| GTIN | 9780798166768 |


.
Johann van Zyl
Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
Jy Kan Die Wereld Verander
Mnr Snor
Leerderboek Afrikaans Graad R
Queen Munch and Queen Nibble
Saliger
Promise Bible
Towernaars Van Toeka 1
Wedding Season
Vega Jane: End Of Time
The Sandman's Sand Isn't Working 