Showing 121–138 of 138 results

  • book cover template - 2026-01-21t100121.573. Soetdoring In Die Ruigtes.

    Soetdoring In Die Ruigtes

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Dit is 1916 en Caleb Kelly, ’n jong WOI-veteraan, keer getraumatiseerd en geskend terug na sy familieplaas in die Oos-Kaap. Wanneer olifante groot skade op Bellevue aanrig, is hy gereed om hulle voor die voet te skiet. Maar dan gebeur iets wat maak dat hy sy woede verruil vir ’n diepe vriendskap met ’n trop wat bedags tussen die ruigtes op…

  • 9780799388312 #1. Soos n Diep WaterkuilPeet Venter

    Soos n Diep Waterkuil

    Rated 0 out of 5
    N$295.00

    Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reëlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is ’n invloedryke sakeman se vrou. Hy is ’n man met ’n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel Helberg met die slagoffer se selfoon, vertel hom waar hy haar lyk kan…

  • book cover template - 2025-09-22t094032.851. Staan Vas Dagboek 2026.

    Staan Vas Dagboek 2026

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Staan Vas Dagboek 2026

  • 9780624089179 #1. ToorbosDalene Mattee

    Toorbos

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Karoliena Kapp is ’n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur ’n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Nog voordat sy twintig is, trou sy met Johannes en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag ná die troue weet…

  • 9780798183949 #1. Van Vaders En VlugtelingeSJ Naudé

    Van Vaders En Vlugtelinge

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Daniël, ’n joernalis, voer ’n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament ’n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.Dié besoek lei tot ’n ander reis – hy en…

  • 9780624089575 #1. Ver In Die WêreldShort Stories

    Ver In Die Wêreld

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Ver in die wêreld is 23 stories oor die lewe in die buiteland. Sommige van die vertellings is suiwer fiksie en ander is intiem persoonlike ervarings. Dis verhale oor die verlies aan die bekende, die verlange huis toe, maar ook oor die aanpassing in die verre vreemde wat dikwels met ’n goeie skoot humor gepaard…

  • 9780624087861 #1. Vergeet My NieFrancois Bloemhof

    Vergeet My Nie

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . .Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie…

  • 9780798182720 #1. Verleiding Van Eva De WinterLouis Kruger

    Verleiding Van Eva De Winter

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Wanneer Josua een middag vir Eva de Winter in ‘n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat ‘n begaafde regsgeleerde soos sy in ‘n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in ‘n hofsitting interesseer haar – dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek…

  • book cover template - 2026-02-16t124241.546. Vier Seisoene KindWilna Adriaanse

    Vier Seisoene Kind

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die woord “weduwee” is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ’n skamele drie jaar ná hul troue. Op Stellenbosch wag haar ondersteuningsnetwerk en moet sy die Big Pink-teaterrestaurant oorneem. Maar iewers tussen die…

  • 9781779860002 #1. Vlug Van GisterJan Bonthuys

    Vlug Van Gister

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Na jare se afpersing, agterdogtigheid en alkoholmisbruik, slaan Emma se man,Gert, haar byna in die hospitaal in. By hom kan sy nie verder bly nie, dit sal haarlewe kos. Sy vlug vanuit hulle klein myndorpie in Mpumalanga met nie veel meeras die klere aan haar rug nie. Maar waarheen en wat gemaak sonder geld, ’n…

  • 9780798183406 #1. VuurvoëlElmarie Viljoen-Massyn

    Vuurvoël

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Stella Mertens, Mark Dejongh en Riaan Steytler probeer elkeen iets uit hul verlede wegsteek . . . maar elke geheim het ’n vervaldatum. Daar is net ’n sekere tydperk wat ’n sekere hoeveelheid mense ’n geheim kan hou.  In Vuurvoël, Elmarie Viljoen-Massyn se debuutroman, word donker geheime ontrafel wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en ’n…

  • book cover template - 2026-02-16t103534.189. Waar Bloed Kruip.

    Waar Bloed Kruip

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om aangewys te word as een van die top- mediese studente wat blyplek in die gesogte Straumann Huis kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van ’n student wat vermoor is.In die Straumann Huis begin vreemde dinge gebeur. En dan keer die…

  • book cover template - 2025-09-01t110256.462. Weg Is Nie n Plek NieSantie Van Der Merwe

    Weg Is Nie n Plek Nie

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Natasja bevind haar vroegoggend op die snelweg, tien ure noord van Kaapstad. Al haar besittings is agter in die kar en sy sweer sy sit haar voete nooit weer naby Johnny nie. Eers nadat sy op die N18 afgedraai het, onthou Natasja: George, haar pa se boesemvriend, woon nog op Lelievlei. Miskien moet sy gaan aanklop? In…

  • 9780624089186 #1. Whitey: Sakereus Van ShopriteNiel Joubert

    Whitey: Sakereus Van Shoprite

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar…

  • book cover template - 2025-09-01t113059.308. Wie De Hel Is Johnny JoubertDana Snyman

    Wie De Hel Is Johnny Joubert

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Dana Snyman se verbintenis met rugby kom van ver af. Op vier woon hy saam met sy pa ’n eindstryd op Coetzenburg by, en hoor hy die naam Dawie de Villiers vir die eerste keer. Kort hierna kry hy sy eerste rugbybal, ’n geskenk van Dok Craven . . . Van klubrugby op stowwerige dorpsvelde…

  • book cover template - 2025-06-12t124150.142. Wilde VereHendie Grobbelaar

    Wilde Vere

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is ’n vreemdeling vir haarself en almal soek ’n hap van haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ʼn seun, Evan, die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar…

  • 9780795800955 #1. WonderboomLien Botha

    Wonderboom

    Rated 0 out of 5
    N$375.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO ARRIVE   In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon. Magriet Vos moet uit sy strik ontsnap, terwyl sy ook probeer ontkom aan haar erger-wordende geheueverlies. In die postapokaliptiese Suid-Afrika van die nabye toekoms moet Magriet haar pad deur die distopiese…

  • 9780795801501 #1. YsRudie Van Rensburgh

    Ys

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op…

End of content

End of content