Saliger
Dibi BreytenbachN$264.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Amalia het nie illusies oor die lewe nie. Sy is ’n aanklaer in ’n dorp waar almal mekaar ken en sy meestal met die afskuwelike kant van mense te doen kry: minderjarige meisies en gewetenlose verkragters, bedrog, dwelmmisbruik, verwaarlosing, honger. En die regstelsel kan hulle nie beskerm nie, nie altyd nie.
Misdaad en vergelding, straf en vergifnis, dit is die milieu waarin sy haar elke dag bevind en waarin sy as mens moet oorleef. Daarom is die skielike verandering in Hendrik, ’n lid van Militêre Intelligensie in die vorige politieke bedeling, vir haar enersyds ’n raaisel en andersyds iets wat sy nie wil prysgee nie.
Om Amalia se lewe verder te vergal is daar ’n blonde kougomkouende pop, ’n aggressiewe haan genaamd Frank Sinatra, ’n gewilde dominee wie se roeping sy nie kleinkry nie, en ’n klewerige polisiekaptein met ’n duidelik uitgestippelde toekomsverwagting, veral wat Amalia betref.
Hierdie oënskynlik eenselwige en soms lagwekkende bestaan word ’n nagmerrie toe Amalia tuiskom en iemand haar daar inwag, iemand wat sy ken …
| Book Author | Dibi Breytenbach |
|---|---|
| EAN | 9780799375343 |
| GTIN | 9780799375343 |


Chris Karsten
Pieter Stoffberg
Chris Karsten
Malene Breytenbach
Line Up 4
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 9, Kolle Net Waar Jy Kyk
Khoki Pen 12's
My Creative Bible
Bible Journaling Stickers
Dagboek Wimpy 16, Kolskoot
Clever Cub: Amazed By God
Vrugte Van Die Gees: Vrede, Vreugde, Getrouheid
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 10, Ek Gaan Nie
Op Pad Met God
Stiltetyd Bybel Vir Vroue
Young David: Shepherd
My Creative Bible
Science Discovery
Die Bybel 1933/1953 Vertaling
Anchors Away
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 5, Superdil
Clever Cub: Forgives A Friend
Dino Danger
Dagboek Van n Wimpy Kid: Leëkoppie
Young David: Poet
Die Eilandbruid Se Sluier
Chicken Run: Sticker Activity
Blast Off
Magnetic Bookmark
Stickers: Bybel Plakkers
EV: Insekte
Lists For Curious Kids
Loki: A Bad God's Guide To Being Good
Young David: King
Slange & Ander Reptiele
Holy Bible
My Creative Bible For Girls
Gift Bag Medium
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 6, Ek Soek n Nuwe Naam
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 2, N Gat In Die Grond
English Handbook And Study Guide 