Saliger
Dibi BreytenbachN$264.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Amalia het nie illusies oor die lewe nie. Sy is ’n aanklaer in ’n dorp waar almal mekaar ken en sy meestal met die afskuwelike kant van mense te doen kry: minderjarige meisies en gewetenlose verkragters, bedrog, dwelmmisbruik, verwaarlosing, honger. En die regstelsel kan hulle nie beskerm nie, nie altyd nie.
Misdaad en vergelding, straf en vergifnis, dit is die milieu waarin sy haar elke dag bevind en waarin sy as mens moet oorleef. Daarom is die skielike verandering in Hendrik, ’n lid van Militêre Intelligensie in die vorige politieke bedeling, vir haar enersyds ’n raaisel en andersyds iets wat sy nie wil prysgee nie.
Om Amalia se lewe verder te vergal is daar ’n blonde kougomkouende pop, ’n aggressiewe haan genaamd Frank Sinatra, ’n gewilde dominee wie se roeping sy nie kleinkry nie, en ’n klewerige polisiekaptein met ’n duidelik uitgestippelde toekomsverwagting, veral wat Amalia betref.
Hierdie oënskynlik eenselwige en soms lagwekkende bestaan word ’n nagmerrie toe Amalia tuiskom en iemand haar daar inwag, iemand wat sy ken …
| Book Author | Dibi Breytenbach |
|---|---|
| EAN | 9780799375343 |
| GTIN | 9780799375343 |


Deon Meyer
Pieter Stoffberg
Chris Karsten
Deon Meyer
L Shape Matching
Die Teenoorgestelde Is Net So Waar
Secret Seven 3, Well Done, Secret Seven
Koms Van Die Motman
Wie's Jy Mnr Slym
As Jy Van Moord Droom
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Tippie Does Maths, Level 1, Boxset
Orphans Of St Halibuts
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
More As Ons Groot Is
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Blocks Creative Series 58 Pieces
6 Weke Van Thomas En Ella
Droomvangers
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
My First Book: East African Birds
Skadumagte
Potjie Pot Poems
Mixtape Van Die Liefde
Police Blocks
Stickers: Mooi Gewerk
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Matching Games And Book: Words
Idioms And Expressions
One Direction In My Pocket Slipcase
Doodsroeper
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie 