Showing 61–80 of 138 results

  • 9780795802683 #1. Hemel En Aarde En OnsZirk van den Bergh

    Hemel En Aarde En Ons

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x-straalmasjien by die diamantmyn te bedryf – hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek.Soos Kolmanskop se mense deur die sand sif na diamante,…

  • 9780798179294 #1. Hond Se GedagtesKerneels Breytenbach

    Hond Se Gedagtes

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde…

  • 9780795710506 #1. Hulle Noem Haar CarmindaE Kotze

    Hulle Noem Haar Carminda

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Skipper Mias Mulder hastens to return from Walvis Bay to Ei-Land along the West Coast when he hears that another man is courting his fiancé. He borrows a motorcycle and hits the road. On the way, he meets a woman, Carminda, who is stranded. He lifts her on the back of the motorcycle and she…

  • 9780798169776 #1. IkarusDeon Meyer

    Ikarus

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat ’n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad en keer…

  • 9780639607559 #1. Ina: n Verhaal Van Genade En GenesingIna Bonnette

    Ina: n Verhaal Van Genade En Genesing

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het. Ina: Verhaal Van Genade En Genesing is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers….

  • 9781776359561 #1. InkommersHans Du Plessis

    Inkommers

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Inkommers

  • book cover template - 2025-05-12t120700.275. Is Jy Orraait, ElizabethRozaan De Wet Boer

    Is Jy Orraait, Elizabeth

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Is jy orraait, Elizabeth? is ’n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. Dit is ’n roman wat diep menslike ervarings en die kompleksiteit van interpersoonlike verhoudings ondersoek. Want niemand ken jou diepste seer en jou moordende baklei teen die houe van die lewe…

  • book cover template - 2025-05-22t143223.667. Jopie Fourie.

    Jopie Fourie

    Rated 0 out of 5
    N$420.00

    Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd ‘n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van hierdie omstrede figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Vir baie Afrikaners het sy dood hom tot onsterflike heldestatus verhef. Maar daar was nog nooit eenstemmigheid oor die…

  • 9780798177726 #1. Kaap, Kerrie & Koeksisters.

    Kaap, Kerrie & Koeksisters

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n Kaaps-Maleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle kinderjare op die Kaapse Vlakte. Die twee glo aan huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is. Maklik, maar nooit eentonig nie. Daar’s iets vir elkeen…

  • 9780796323002 #1. KanaanBarend Vos

    Kanaan

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Kanaän ​is die verhaal van twaalf families wat na ‘n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na ‘n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof. Dit word…

  • 9780798176880 #1. Klein Kook En Geniet.

    Klein Kook En Geniet

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    ‘n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot ‘n verskeidenheid soetgoed.Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto’s. En jy leer ook:hoe…

  • 9780798165044 #1. KobraDeon Meyer

    Kobra

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar…

  • Sale! 9781928201960 #1. Koester Jou Swangerskap.

    Koester Jou Swangerskap

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Swangerskap is ‘n ervaring soos min. Dit is die begin van ‘n nuwe lewe, maar ook die geboorte van ‘n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander – fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel ‘n rigtinggewende rol in die res van…

  • 9780798176224 #1. Koms Van Die MotmanChris Karsten

    Koms Van Die Motman

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis…

  • 9780798173858 #1. KoorsDeon Meyer

    Koors

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Die Koors het byna almal gevat.Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na…

  • 9780639606149 #1. KroonwildHenk Breytenbach

    Kroonwild

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    ‘n Wit man soos Paul is so goed soos kroonwild … In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak: groot huis in Pretoria se vooraanstaande woonbuurt, vanselfsprekende bevordering in die werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting. Nou word die Volksrepubliek van Azanie deur Die Party…

  • 9781776351695 #1. Kry Vir JouFrancois Bloemhof

    Kry Vir Jou

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ‘n wynplaas buite Stellenbosch woed ‘n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende…

  • book cover template - 2025-05-12t121145.629. Landuit, Want Jy Wil MosZirk van den Bergh

    Landuit, Want Jy Wil Mos

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ʼn piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Die son skyn te min en sy vrou…

  • 9780639605432 #1. Leer My Liefhê En Hoe Om n Hart Te WenDidi Potgieter

    Leer My Liefhê En Hoe Om n Hart Te Wen

    Rated 0 out of 5
    N$135.00

    Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Leer my liefhê Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe ’n verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is. En hy weet van iets uit haar verlede wat haar drome oor hom fataal maak. Hoe om ’n hart te…

  • 9780799376487 #1. LemPeet Venter

    Lem

    Rated 0 out of 5
    N$295.00

    Lemmer Bosman, ’n gewese Spes Ops-man, vind na sy opdrag in Gaborone uit sy opdraggewers het eintlik bedoel hy moes ook sterf. Aan sy kant is net een vrouespeurder en een joernalis.

End of content

End of content