Zackie Mostert Omnibus 2
Jaco JacobsN$240.01
10 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of ’n klomp meisies baie, baie vies maak – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: * Zackie Mostert druk ’n drie * Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante * Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies * Zackie Mostert en die meisiemoles * Zackie Mostert en die baie beroemde hond
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799389456 |
| GTIN | 9780799389456 |


Fanie Viljoen
GR von Wielligh
Hennie Aucamp
GR von Wielligh
Oliver Strange
Stickers: Sjoe
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
My First Book: SA Creepy Crawlies
Wiskunde Gee Maagpyn
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Pers
Die Skool Van Rampspoedige Talente
Perde Omnibus 1
Rower Hotsenplots
Hulle Noem Haar Carminda
Pret Met Wiskunde Gr 3
My Ouma Is n Rock-Ster
My Eerste Kunsboek Verf Met Water Blou
Sheryl Sheep And The Dragon Tail Hotel
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Stories In Die Wind 