Wo(o)rd Slim
Jaco JacobsN$149.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!
Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:
– Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.
– Woordsoekblokke
– Spelspeletjies
– Letterblokke
– Kriptogramme en ander briljante breinboelies
Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799393156 |
| GTIN | 9780799393156 |


.
.
.
.
Bomani Meerkat Inkleurboek
Songbirds: Mum Bug's Bag
Burning Moon
Koms Van Die Motman
Praat Jy!
Stickers: Great Work
Wind In The Willows
Tippie LTD, Book 4: Tippie Goes Shopping
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Bibby's Kitchen
Tippie Write And Wipe: Writing Patterns
Space Race Cards
Sandi And The Salty Seadogs
Die Koning Keer Terug
Prettige Feite: Wonders Van Die Woud
Jan Braai, Vegetaries
Moomin Colouring Diary
Wyse Woorde Vir Klein Hartjies
Pret Met Wiskunde Gr 3
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
6 Weke Van Thomas En Ella
Can I Join Your Club
Puffy Stickers: Dinosaurs 