Wiskunde Gee Maagpyn
Jaco JacobsN$170.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie! Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om ‘n boek oor hipnose te lees… En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799354911 |
| GTIN | 9780799354911 |


GR von Wielligh
Jaco Jacobs
Hennie Aucamp
Johann van Zyl
Stickers: Sjoe
Stickers: Fantasties
Stories In Die Wind
Knip, Verf, Plak
My Eerste Kunsboek Verf Met Water Blou
Stickers: Great Work
Colour Burst: Hungry Caterpillar
Stickers: Baie Mooi
Middernag Fees 