Wim Vermaak Maak n Plan
.N$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Vir Wim is graad tien nes graad nege, maar op steroids. Hy land teen sy sin die understudy-rol van Nick Bottom in die skool se opvoering van ’n Midsomernagsdroom. Maar dis iets nader aan ’n nagmerrie as ’n droom, want ‘n ander ou sleep vlerk by sy Jenny. Ouma Hantie is sy enigste hoop, maar haar kop is op ’n ander plek. Boonop beland Wim en sy ma byna in die tronk saam met Harold en sy advokaat-pa moet weer die dag red. Wim gaan dinamietplanne moet uitdink as hy dié jaar gaan oorleef.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798183277 |
| GTIN | 9780798183277 |


De Wet Hugo
Rudie Van Rensburgh
Elizabeth Wasserman
Jaco Jacobs
God's Word Is Great
Studiegids: Afkop
Forgotten Fairy Tales: Snow White And Rose
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Sticker Dolly: Carnival
Croc and Pickle, Level 1, Book 1, Pickle in Jam
Elevation Book 3: The Fiery Spiral
Sticker Dolly Stories: Woodland Princess
Pharos: Grondslagfase Woordeboek / Foundatin Phase Dictinary
Tippie: Learn To Read Boxset, Level 3
Oorlewingsgids Vir n Prinses
My Eerste Boek Oor Letters
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Apocalypse At The End Of The Street
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig 