Wie De Hel Is Johnny Joubert
Dana SnymanN$320.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Dana Snyman se verbintenis met rugby kom van ver af. Op vier woon hy saam met sy pa ’n eindstryd op Coetzenburg by, en hoor hy die naam Dawie de Villiers vir die eerste keer. Kort hierna kry hy sy eerste rugbybal, ’n geskenk van Dok Craven . . . Van klubrugby op stowwerige dorpsvelde tot die glorie van drie Wêreldbekers; dis stories dié wat aankom oor ’n leeftyd. Wie de hel is Johnny Joubert? is – nes rugby – kleurryk, sonder fiemies, en eg Suid-Afrikaans.
| Book Author | Dana Snyman |
|---|---|
| EAN | 9780624092346 |
| GTIN | 9780624092346 |


Chris Vorster
Kobus Olivier
TJ Strydom
Ina Bonnette
Pumpkin Finds Her Kindness
Kaap, Kerrie & Koeksisters
Seisoenskos
Spring
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
Double Dork Diaries 3
Kom Speel En Leer Bybel
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Croc and Pickle, Level 1, Book 6, Not That Kind Of book 