Whitey: Sakereus Van Shoprite
Niel JoubertN$350.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar klein winkels, gewaardeer teen R1 miljoen, het hy Shoprite in Afrika se grootste kleinhandelaar omskep – en die 35ste grootste kleinhandelaar in die wêreld.
| Book Author | Niel Joubert |
|---|---|
| EAN | 9780624089186 |
| GTIN | 9780624089186 |


TJ Strydom
Hanli Retief
Hannes Deetlefs
Kobus Olivier
More As Ons Groot Is
Tippie LTR Activity Set 1, Level 1
101 Vrae En Antwoorde Vir Tieners
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Geel
Wimpy Kid, The Deep End
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
Jopie Fourie 