Vlerke Vir Almal
.N$220.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. ‘n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798174510 |
| GTIN | 9780798174510 |


De Wet Hugo
Zelda Bezuidenhout
Jaco Jacobs
Fanie Viljoen
Jungu Josh 1, Goue Kalbas 