Viskos
Jaco JacobsN$190.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Wat sal jy doen as ’n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie …
Daar wag ’n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!
Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met ’n plan om ’n ramp te voorkom …
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799373943 |
| GTIN | 9780799373943 |


Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
.
GR von Wielligh
Moomin Colouring Diary
Girls Of Storm And Shadow
Superhero Things To Make And Do
Eerste 100: Syfers, Kleure en Vorms
Klein Beertjie: Vetrou Op God
Manga: Warriors
Badboek: Uil
Secret Seven: Collection 3
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels 