Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 4
.N$480.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 4-boekstel: 1. Tippie se nuwe maat 2. Tippie by die dieretuin 3. Tippie gaan leeupark toe 4. Tippie gaan lughawe toe 5. Tippie maak pizza 6. Tippie se sywurms 7. Tippie soek insekte 8. Tippie vang vis 9. Tippie verjaar 10. Tippie gaan yskaats.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780639602332 |
| GTIN | 9780639602332 |


.
Jaco Jacobs
.
.
Light Perpetual
Sooley
The Last Song
The Voyage Home
Freud: The Key Ideas
South African Air Fryer Cookbook
Bibby's Kitchen
Stiltetyd Bybel Vir Vroue
Ego Is The Enemy
Lucky Packet
My Skooldagboek 2026
Davel-Vroue 2: Willemien
Lyfskap
Max Die Dapper Gorilla
Kanaan
Leesgids: Perseus
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 4
Klein Grillie Spinnekop Inkleur Boek 