Tania Brink Omnibus
.N$310.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus!My hart is vol graffitiLara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ‘n artikel vir ‘n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ‘n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ‘n opwindende nuwe wreld bekend stel … My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan trefToe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ‘n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op ‘n droom-date te vergesel … Ouens is nie pizzas nieAnja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ‘n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties en dinge raak warmer as ‘n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780639603957 |
| GTIN | 9780639603957 |


Elizabeth Wasserman
.
Madelein Rust
De Wet Hugo
Puzzle 500 Stukke
Wind In The Willows
Koms Van Die Motman
Diary Of Wimpy Kid: The Deep End CD
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Rooigety 