Superskurk
Jaco JacobsN$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Daar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie.
Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad.
’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef.
Daar is honderde reëls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die reëls, is ’n hamerkophaai met tandpyn nog steeds vriendeliker as sy oupa. Toe Wessel se ouers hom dus by sy oupa aflaai sodat hulle op ’n eilandvakansie kan gaan, weet hy die goorste vakansie van sy lewe het pas aangebreek.
Maar iets is nie pluis nie. Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond?
Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg waar Wessel glad nie mag kom nie? Hoekom het hy party oggende vreemde skrape en bloukolle, asof hy in ’n geveg was?
Daar is net een manier om uit te vind …
Kort voor lank is Wessel deel van ’n wilde pretrit vol superhelde, skurke, supercool tegnologie, agterbakse planne en ongelooflike ontploffings! En dit lyk of die verveligste vakansie van sy lewe dalk die avontuur van ’n leeftyd gaan word …
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799388794 |
| GTIN | 9780799388794 |


GR von Wielligh
.
.
Hennie Aucamp
Leesgids: My Ouma Is n Rockster
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Middernag Fees
Supervillain
Little Princess: I Want Snow
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
The Sandman's Sand Isn't Working
Can I Join Your Club
First Stories: Treasured Stories
Vat 5
Speurder Sammi
Brenda Is A Sheep
Mixtape Van Die Liefde
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2
After Dark In Scurryville
Ouma Mollie En Die Mensvreter 