Stoutsterte
.N$270.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
In die gat onder die vloer van meneer Grootbroek se eetkamer hoor Pieta van Sterten die eerste keer van Jan van Riebeeck se beplande vertrek na ’n nuwe land. Daar en dan besluit hy: hulle gaan saam. Texel is nie die plek vir koulike muise nie. So klim Pieta en sy vrou, Leentjie, en hul neef Koot Kaas en sy verwagtende vrou, Ellie, die oggend van 25 Desember 1651 op die Drommedaris – met sterre in hul oë en hoop op ’n gesonder lewe in die land van sonskyn.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798142809 |
| GTIN | 9780798142809 |


Marieta Nel
Fanie Viljoen
Crystal-Donna Roberts
Fanie Viljoen
Super Sticker Book
Fast Facts
Die Klein Boek Van: Nog Fantastiese Feite
Die Klein Boek Van: Gruwelike Geheime
Fractions
Avonture Op Die Plaas: Boel En Dolla
Aksieheld Austin 4, Doodskreet VAn Dinos
Krag
Piekfyn Huistaal Gr 6 Leesboek
Trumpeter: Stap-Vir-Stap Afrikaans Werkboek 3
The Bookshop At The Back Of Beyond
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf 