Storie Van Wetenskap
.N$240.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wereld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind! In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom – swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroiedes en x-strale – en sommer nog baie, baie meer.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781869193645 |
| GTIN | 9781869193645 |


.
Fanie Viljoen
.
.
Stink 2: The Incredible Super-Galactic Jawbreaker
Once Upon A Wild Wood
Good Night, Good Day
African Wildlife Quiz Book
Leesgids: Perseus
Klein Grillie Spinnekop Inkleur Boek
Die Klein Boek Van: Fantastiese Feite 