Sterkykers
Jaco JacobsN$200.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Skryf n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak onsigbaar. Twiet vir iemand n vers. Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwereld te weerspieel. Oor Toulopers: Nasionaal voorgeskryf vir die onafhanklike eksamenraad (IEB) se graad 12-kurrikulum. Reeds in sy vyfde druk. Byna 12 000 kopiee verkoop.
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799372755 |
| GTIN | 9780799372755 |


Zelda Bezuidenhout
Elizabeth Wasserman
Vita Du Preez
Madelein Rust
I Spy Island
Avonture Op Die Plaas: Boel En Dolla
Little Princess: I Want Snow
Trumpeter: Developing Language Skills: Workbook 2
Pumpkin Finds Her Kindness
Maisy: Animals
Jasper 4
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Potjie Pot Poems
Double Dork Diaries 3
Ben And The Whales
Clever Cub And The Easter Surprise
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Leesgids: Perseus
Ghoempie
My Ouma Is n Rock-Ster
Speurder Sammi
Ja Kleuter: Aktiwiteits En Gebedsboek
Siener In Die Suburbs 