Speurder Kwaaikofski Omnibus 4
.N$230.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurssy hulp in. En in Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers…..
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798183826 |
| GTIN | 9780798183826 |


.
GR von Wielligh
GR von Wielligh
David Walliams
Magic Born
Rower Hotsenplots
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Doctor Dolittle 