Span Maats
.N$149.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Morena hou baie van sy nuwe skool. Daar is ‘n klomp sportsoorte en ander waaraan ‘n mens kan deelneem en hy het baie pret saam met sy nuwe vriende. Hy is ook die kaptein vad die sagtebalspan. Hy is ‘n goeie bouleren sy tweelingsuster, Rorisang, is ‘n uitstekende kolwer. Maar ongelukkig verloor hulle span aanmekaar en dit lyk asof die skool die nuwe sportsoort dalk nie meer gaan aanbied nie. Hy is vesbeslote om sy span te help om beter te vaar – as hy net kan vasstel hoe. Moet hy ‘n superster probeer wees of eerder iemand wat die ander spanlede aanmoedig om hulle wendrome waar te maak?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776251612 |
| GTIN | 9781776251612 |


Crystal-Donna Roberts
Jaco Jacobs
David Walliams
.
Mixtape Van Die Liefde
My First Book: East African Birds
Tippie Learn To Do, Boxset
Dierestories 2
Dierestories 4
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Brain Fizzing Facts
Woerts In Die Hoekie 