Spaghetti Tussen Jou Tone
Jaco JacobsN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees.
Haar naam is juffrou Zaan van Graan.
En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie.
Maar Tom en Trevor hou van poetse bak.
Dit is hulle spesiale talent!
Daarom begin hulle dadelik planne maak.
Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!
In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry …
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799384444 |
| GTIN | 9780799384444 |


Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
GR von Wielligh
.
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Little Wing
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Pieces Of Ourselves
Woordenaar Van Tah
My Ouma Is n Rock-Ster
Rower Hotsenplots
Adventure Bible: Field Notes: Romans
Woerts In Die Hoekie
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Ugly Love
Joy Kids! People Trusting God
Leesgids: Perseus
The Selection 4: The Heir
Verity
Joy Kids: God's Miracles
Die Skool Van Rampspoedige Talente
Badboek: By
Ghoempie
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe 