Skimme En Sporsoekers
Martin SteynN$320.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Alles voel verkeerd hier … ’n Man staan op ’n brug, reg om te spring. ’n Geheimsinnige vrou verskyn snags langs die Knysna-meer. Twee tieners volg ’n vreemde lig en maak ’n donker ontdekking. ’n Stiefpa hou aan terugkom. ’n Boemelaar word wakker in ’n veranderde wêreld. ’n Meisie probeer haarself weer aanmekaarlas. ’n Ander een probeer haarself vermom. ’n Derde een worstel met die dood. Alles voel verkeerd hier … 21 stories wat uit die donker verbeelding van Martin Steyn gekruip het, insluitend sy eerste gepubliseerde storie en ’n vervolgverhaal met AO Colin Menck (Donker spoor, Skuldig). Stories oor hunkering, trauma en onmoontlike keuses. Stories met donker draaie en wrang kinkels. Stories oor skimme en spoorsoekers.
| Book Author | Martin Steyn |
|---|---|
| EAN | 9781779860507 |
| GTIN | 9781779860507 |


Deborah Steinmair
Deon Meyer
Deon Meyer
Rudie Van Rensburgh
Towernaars Van Toeka 1
Davel-Vroue 2: Willemien
Prettige Feite: Plaasdiere
BB Reading Series Level 6, Book 1
A Giant Headache
The Light In The Lake
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Alles-In-Een: Wiskunde Gr 3; Leerderboek
Trumpeter: Tracing Shapes
Cross Over
Soos n Diep Waterkuil
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
BB: Lees En Kyk Met Begrip Gr 7 EAT
Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans
A To Z Animal Joke Book
Adam En Eva In Die Tuin
Ester En Die Koning
The Book Of Legends
Beneath The Waves
BB Lees En Kyk Met Begrip Gr 8 EAT
Koms Van Die Motman 