Siener In Die Suburbs
P.G Du PlessiesN$165.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van ‘n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag ‘n laaitie wil hê, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor; mense van wie daar “nie geweet” word nie.
| Book Author | P.G Du Plessies |
|---|---|
| EAN | 9780624018742 |
| GTIN | 9780624018742 |


Antjie Krog
Sonel Combrinck
Madelein Rust
Fanie Viljoen
Pops And The Nearly Dead
The Fuzz-Fuzz
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales 