Salemstraat
Erla DiedericksN$290.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Twee skote klap in die stil oggendure en Salemstraat sal nooit weer dieselfde wees nie. Wanneer ʼn man doodgeskiet word deur sy vrou in hul pragtige huis in die noordelike voorstede, besef die bure dat hulle dalk nie die oënskynlike gelukkige paartjie langsaan baie goed geken het nie. Stories oor MJ en Emilee loop skielik die buurt vol, stories wat net so uiteenlopend is soos Salemstraat se inwoners. Almal, van die oud weermagman Stefaans tot die mooie Russiese Natasja, onthul ’n nuwe blik op die paartjie. Dit val grootliks op die skouers van dr. Ann, afgetrede psigiater, en Liz, die jong prokureur met ’n voorliefde vir hoëprofiel-egskeidings, om uit te vind watter stories waarheid inhou en wat blote bog is. Maar hoe dieper hulle grawe, hoe meer geheime word verklap, en een ná die ander kom die middelklas geraamtes uit die instapkaste getuimel. Een ding is egter seker: Satan het nog altyd in die suburbs geskuil.
| Book Author | Erla Diedericks |
|---|---|
| EAN | 9781776359745 |
| GTIN | 9781776359745 |


Peet Venter
Deon Meyer
Pieter Stoffberg
Henriette Linde-Loubser
Chain Of Thorns
Double Dork Diaries 3
Secret Seven 1, The Secret Seven
Witchlands 4: Witchshadow
This Day
The Fuzz-Fuzz
Burning Moon
Someone Else's Shoes
Skadumagte
Anton Goosen - Liedjieboer
Magic Born
Zack Is Back Omnibus
Dandelion's Dream
Supervillain
Die Bybel: Bruin - Super Grootdruk
Ys 